Versorgers Opleiding
Koste per persoon: (Kontak gerus die kantoor)
Kursus geld sluit in:
- 1 x Opleiding handboeke
- Praktiese en teoretiese opleiding
- Praktiese en teoretiese dokumentasie
- Praktiese en teoretiese sertifikate, indien die kursus suksesvol voltooi is.
Opleiding:
- Opleiding lokaal vir teorie is by Lasarus Versorgers.
- Praktiese opleiding sal voorsien word.
- 6 x toetse word geskryf en 6 x take word ingehandig.
Tye:
Die student ontvang praktiese opleiding elke tweede week die weke wat die student nie
praktiese opleiding ontvang nie, sal die student teoretiese opleiding ontvang 2 x dae
per week.
Higiëne
- Persoonlike Higiëne
- Bad in die badkamer
- Vol was
- Mond versorging
- Versorging van pasiënt wat hoes en braak
- Sputum beker, ondersteek en urinaal.
- Wond versorging.
- Sterwensbegeleiding en nadoodse versorging
Etiek van Versorging
- Etiese beginsels van versorging
Gemak van die Pasiënt
- Lewens fases
- Opmaak van beddens en verskillende soorte beddens
- Bed bykomstighede en die gebruik daarvan
- Bed posisies
- Versorging van rug en druk dele
- Bed rus komplikasies
- Opsit in stoel
Hulp aan Versorgers ten opsigte van Medikasie en Verwante Prosedures
- Geneesmiddels
- Anti-flogestine pleister
- Klismas
- Rektale Setpil
- Suurstofterapie
- Vog inname en –uitskeiding
Algemene hulp aan die Versorgers
- Waarneming
- Neem van vitale observasies
- Urientoets
- Kateter versorging
Basiese Versorging
- Alzheimer siekte
- Parkinson siekte
- Diabetes mellitus
- Motorneuro siekte
- Bipolêre gemoedsversteurings
- Hartsiektes
- Long siektes
- Niersiektes
- Artritis
Rehabilitasie
1. Versorging van `n pegbuis
- Wat is `n pegbuis?
- Hoe gebruik `n mens die buis?
- Hoe versorg `n mens die pegbuis?
- Hoe versorg `n mens die vel rondom die pegbuis?
- Ander maatreëls wat belangrik is
- Wanneer moet daar onmiddellike mediese aandag gekry word?
- Wanneer is dit nodig om `n geneesheer te kontak?
- Sorg ooreenkoms
2. Versorging van `n supra pubiese kateter
- Wat is `n supra pubiese kateter?
- Waarom is dit belangrik om goeie sorg te verleen aan die supra pubiese kateter en dreinering sak?
- Hoe versorg `n mens die dreinering sak?
- Skoonmaak en vervanging van die dreinering sak
- Hoe word die stoma skoongemaak?
- Hoe word `n supra pubiese kateter vervang?
- Probleme wat kan voorkom tydens die vervanging van`n ou supra pubiese kateter
- Ander probleme wat kan voorkom by `n supra pubiese kateter en wat daaromtrent gedoen kan word
3. Residueel urine
4. Rehabilitasie vir pasiënte met brein beserings
- Ander alternatiewe behandeling.
- Die rehabilitasie proses
- Hoe word `n brein beseerde persoon behandel?
5. Versorging van `n urostomie sakkie
- Wat is `n urostomie?
- Uitskeiding vanaf die urostomie
- Versorging van die urostomie sakkie
- Algemene newe effekte wat kan voorkom
- Ander newe effekte
- Ander skaars effekte
- Die lewe saam met n urostomie sakkie
6. Versorging van `n ileostomie sakkie
- Wat is `n ileostomie?
- Wanneer word `n ileostomie gedoen?
- Daar is 3 tipes ileostomies wat gedoen kan word
- Hantering van ileostomie
- Versorging van ileostomie
- Kleredrag: wat om te dra
- Oefening en sport
- Riglyne vir vroue
- Riglyne vir mans
- Hulp, ondersteuning en inligting
7. Versorging van die kolostomie sakkie
- Wat is `n kolostomie?
- Hoe werk `n kolostomie?
- Hoe lank sal die kolostomie nodig wees?
- Tydelike kolostomie
- Permanente kolostomie
- Versorging van die kolostomie sakkie
- Riglyne hoe om die vel rondom die stoma gesond te hou
- Probleme wat kan voorkom by die kolostomie sakkie
- Versorging van `n posterior wond.
- Hoe word die kolostomie sakkie leeggemaak en skoongemaak?
- Dieet tydens kolostomie
- Probleme wat kan voorkom by kolostomie
- Wanneer moet pasiënt `n geneesheer kontak?
- Wanneer moet pasiënt onmiddellike mediese aandag kry?
- Kleredrag tydens kolostomie
- Sport en oefening.
- Hulp, ondersteuning en inligting
8. Kardiovaskulêre siekte (beroerte)
- Tekens simptome en behandeling
- Definisie van `n kardiovaskulêre insident
- Wat is die tekens en simptome van `n beroerte?
- Wat gebeur met die brein gedurende `n beroerte?
- Ischemiese beroerte
- Waarskuwings tekens van `n beroerte
- Risiko faktore by `n ischemiese beroerte
- Risiko faktore vir `n haemoragiese beroerte
- Diagnosering van `n beroerte
- Toetse
- Behandeling van `n beroerte
- Onmiddellike behandeling van ischemiese beroerte
- Behandeling van `n haemoragiese beroerte
- Risiko vermindering van `n beroerte
- Ondersteunings groepe
9. Pick se siekte
- Wat is pick se siekte?
- Tekens en simptome van pick se siekte
- Oorsake van pick se siekte.
- Diagnose van pick se siekte.
- Behandeling van pick se siekte
10. Bell se verlamming
- Oorsake
- Simptome en Komplikasies
- Diagnose
- Behandeling en voorkoming
11. Guillain-Barre Sindroom
- Definisie
- Beskrywing
- Oorsake en Simptome
- Vroee Simptome
- Oorsake
- Komplikasies
- Diagnose
- Behandeling
- Prognose
- Voorkoming