Lasurus-voor

Ons dienste sluit in:

 

o   Persoonlike higiëne van die pasiënt/pasiënte, dit sluit in:

  • Spons, bed was, bad of stort van die pasiënt/pasiënte.
  • Was, kam  en die doen van hare die pasiënt/pasiënte.
  • Die grimering die pasiënt/pasiënte.
  • Die borsel van tande en mond sorg die pasiënt/pasiënte.
  • Die gee van ʼn manikuur en pedikuur vir die pasiënt/pasiënte.
  • Die gee van wond sorg vir wonde, van watter aard ook al, van die pasiënt/pasiënte.

 

o   Voorbereiding van maaltye en vloeistowwe vir die pasiënt/pasiënte.

o   Voedsel en Vloeistof toediening aan die pasiënt/pasiënte of bystand tydens 

      maaltye.

o   Help met mobiliteit van die pasiënt/pasiënte, dit sluit in:

  • Help pasiënt regop sit in bed.
  • Help pasiënt in en uit bed.
  • Help pasiënt met loop of oefeninge soos deur mediese praktisyn of fisioterapeut aanbeveel. 

 

Meet en hou boek van inname en uitskeiding van die pasiënt/pasiënte.

Bystand van die pasiënt/pasiënte met toilet gebruik, reiniging en gebruik van ʼn

     bed pan soos nodig vir die pasiënt se higiëne en gerief.

Voorlees vir die pasiënt/pasiënte of gesprekvoering met die pasiënt/pasiënte. 

Bed opmaak van die pasiënt/pasiënte se beddens en die vervanging met skoon

     linne, soos nodig.

Massering van stywe gewrigte en aanwend van olie of room aan die

    pasiënt/pasiënte om bedsere te verhoed.

 

 Die draai van die pasiënt/pasiënte elke 2 uur en gerieflik hou van die pasiënt/pasiënte.